Boegoebergdam se Mense (Lokkie van Zyl)

Die pioniers van Boegoebergskema wat met hulle sweet en trane die geskiedenis geskrywe het. Dit vertel van ʼn era van ampervergete swaarkry, van byna onmenslike handearbeid, die hartverskeurende armoede en die ontsettende stof-ellende.
Deur: Lokkie van Zyl
Onder andere beskikbaar by Kalbas Padstal
Uitgegee deur Boegoeberg Waterverbruikersvereniging. Tel: 054 841-0002
Ander Verwysings:
Boegoebergdam leeg gemaak vir onderhoud - Junie 2021 (SE Groblershoop 35km)