Orange River Wine Cellars (Grootdrink) - Closed

OWK Grootdrink doen ook verkope, wynproe & keldertoere. Kontak hulle op 054 741-0001/0009. Jy kan hulle ook email by grootdrink@owk.co.za Facebook: https://www.facebook.com/orangeriver.cellars

Anneke Duraan is die persoon wat jy agter die toonbank sal kry. Die Duraan's het ook n geskiedenis in hierdie area, onder andere met die Boegoeberg kanaalbou en die Grootdrink Winkel.

Hierdie kelder en sy wynmakers het al baie trofees verwerf.
 

 
Hier staan ook n gedenkteken ter herinnering aan die besoek van die "Johanna van der Merwe" wat Japie van Wyk aan die kelder geskenk het. Jy kan hier meer van die stukkie geskiedenis te wete kom.

We are proud to announce our gold medalists:

Orange River Cellars walked away with no less than 9 Gold awards at the 2021 Michelangelo International Wine & Spirits Awards”

Omstaan Wit Muskadel
Omstaan Rooi Muskadel
Lyra Irsa Irsai Oliver Demi Sec Sparkling Wine 2020
The Hedgehog Colombard 2021
ORC White Muscadel 2020
ORC Red Muscadel 2019
Straw Wine 2020
Bontstaan Brandewyn
Rondstaan Gin 2021