Soos ʼn Omgeploegde Land (Walter Moses)

Walter Moses skryf al lank aan sy gedigte. Dit is nou uiteindelik saamgevat in "Soos 'n omgeploegde land." Walter bly in Upington.

Facebook: https://web.facebook.com/walter.moses.733
Die digbundel is ook onder andere beskikbaar by Wickens Vleismark in Upington.
Of skakel Walter by 081 849-2891 vir n bestelling.
Sprei jou vlerke en vlieg. Uit my gedigtebundel: "Soos 'n omgeploegde land."
Ek pleit om beskerming van ons jeug.