Wickens Vleismark (Upington)

Kontak Wickens op 054 331-2267. Beste vleis produkte in die kontrei.

Jy sal Chantelle normaalweg agter die toonbank kry. Biltong ook beskikbaar. Elke saterdag oggend word daar vuur gemaak en gebraai. Kom koop gerus. Kyk deur van die Facebook video's.

https://www.facebook.com/wickensvleismark/videos/k...


____________________
____________________