Die Keiservoėl oor Namaland (Koos Marais)

Die boek handel oor die Luchtensteins gesin wat as immigrante in Lüderitz aangekom het. Hulle het per ossewa 300km na die binneland getrek en baie ontberinge beleef. Dit bevat ook onder andere ʼn kort verslag oor die Anglo-Boereoorlog, die Herero-oorlog en die Nama-oorlog.
Deur: Koos Marais
Ander verwysings na Koos Marais:
Boek kan bestel word van kosiemarais@gmail.com
Sien Koos Marais kategorie heelonder vir verwante items

Boek: Die Leeuvanger van Nossob - Elias le Riche