Uniek

 Wat maak ons uniek?

  1. Plasings van enige artikels is vry.
  2. Plasings van enige advertensies is vry.
  3. Dit help ook mense wat nie aan sosiale netwerke deelneem nie.
  4. Jou inhoud word bekend aan die hele Noord-Kaap, Weskus & Namibia gemeenskap, en selfs verder.
  5. Daar sal nooit kommersiƫle advertensies hier verskyn nie.
  6. Jou goed raak nie verlore tussen ander inligting of plaende advertensies nie.
  7. Jy kan soek na iets spesifiek deur die  te gebruik.
  8. Jy kan ook uit die artikels, advertensies of dorpe n soektog loots
  9. Jy kan opmerkings maak teenoor items.
  10. Jy kan direk hiervandaan op een van die sosiale netwerke iets plaas. Of op jou persoonlike blad of op n blad wat jy bestuur. 
  11. Ons het ook elke besigheid se ligging teen elke item gesit. Besoekers kan jou plek dan so maklik bereik.