Lana's Art & Designs (Vanrhynsdorp)

Lana's Art & Designs lewer oorspronklik geverfde produkte in Acrylic asook verskeie gedrukte produkte. Lana doen al haar eie ontwerpe.

Produkte kan in kleure, temas en met woorde van julle keuse op bestel word. Aangeheg is die volledige produkte pryslys asook paar voorbeelde van die produkte.

Kyk gerus op die Lana's Art en Lana's Heart Facebook blaaie vir meer ontwerpe en produkte.
https://web.facebook.com/LanasArtandDesigns

Ons woon en werk in Vanrhynsdorp en PUDO landwyd. Jou kontakte is Gideon en Lana
Skakel : 074 329 0197
Geskenk Kaartjies
Greeting & Gift Cards
Lisensie Skyf Plakkers
Warm Pot Staanders
Opdien Bord op voete