Belihante Lodge (E Upington 12km)

Belihante Lodge consists of luxury self-catering chalets.

As jy oppad is na Namakwaland se blomme en nog opsoek is vir n lekker oornag plekkie is Belihante Lodge Upington die ideale “halfway stop” ! Ons het ruim selfsorg eenhede met n rustige plaas atmosfeer om jou trip mee af te skop!

Al ons eenhede is ten volle toegerus met braai fasiliteite! Hout is op die perseel te koop!! Ontbyt en aandetes beskikbaar op aanvraag!

Tel: 076 965 4669
eMail: Belihante2@gmail.com
Facebook: https://www.facebook.com/belihantelodgeupington1
____________________
____________________
____________________