Kalahari Vellies (Dibeng)

 
Die fabriek is geleƫ in die klein dorpie, Dibeng in die Noordkaap. Ons maak al skoene van 1998 af en ons fokus is om kwaliteit, gemaklike skoene te maak. Ons gebruik goeie gehalte volgrein bees leer, wat die beste deel van die vel is. Al ons skoene het egte leer binnesole en is dubbeld gestik met nylon gare.

Tel: 053-791 0202 eMail: verkope@kalaharivelskoene.co.za
____________________
____________________