Jan Spies - Die bysteek (Kleinzee)

Tipiese Namaqualand storie soos net Jan Spies dit kon vertel!! Die storie strek vanaf Kleinzee, deur Grootmis, Dikgat, Holgat, Spektakelberg tot in Springbok.