Klein Arendskraal Kamparea (S Nieuwoudtville 10km)

Ons wêreld is mooi! Kom slaan jou tent op of bring jou karavaan. Hier is soveel blomme, dit maak die vaalste dag helder. Kom stap na die berg se rant en kyk uit oor Vanrhynspas, kom verken ň stukkie plaas met geskiedenis van járre terug. 4x4.

Tel: +27836486022 eMail: louwjuanita1@gmail.com Facebook: https://www.facebook.com/Platteland-patches-of-nature-103457881515242

____________________
____________________