Ontmoet Boetie Fanie Tredoux, visserman van Velddrif

Dit is so n mooi storie dat ons nie kon weerstaan om dit nie te plaas nie. Dis so tipies Weskus. Die video was geskiet in 2016.

Fanie Tredoux (76) moes kruip uit die skuit waarop hy heeldag met sy seun Morris gaan harders vang het, vertel Le Roux Schoeman van Netwerk 24.

____________________
____________________