Ikaia River Lodge (S Keimoes 2km)

 
Hier is n hele paar Chalets en ook kampplekke langs die rivier. Jy kan hul webtuiste besoek by https://www.ikaia.co.za/. Jy kan hulle ook kontak by 27(0) 82 331 1353 of epos by info@ikaia.co.za. Facebook: https://www.facebook.com/ikaiariverlodge
____________________
____________________
____________________