Hier is n hele klomp chalets. Besoek hulle webwerf by https://dewerflodge.com/. Jy kan hulle ook skakel by +27 54 461 1635. Jy kan hulle ook epos by info@dewerflodge.com. Die springbokke loop rustig hier rond. Facebook: https://www.facebook.com/dewerflodgekeimoes