Boereplaas B&B (SE Nieuwoudtville 12km)

 
Die gastehuis kan 8 gaste met gemak akkommodeer in 3 verskillende slaapeenhede naamlik: Boereplaas, Hezimon en Soutbos. Bo-Plaas/Bo-Huis is die nuutste akkommodasie tipe wat gerestureer en gereed is vir jou koms.

Kontak hulle by 027 218 1024 of 082 784 7449. ePos hulle by
info@boereplaasbb.co.za. Besoek hul webwerf by https://www.boereplaasbb.co.za/. Hulle het ook n Facebook tuiste by https://www.facebook.com/boereplaasbb/.
____________________
____________________