Bezalel (NE Kanoneiland 6km)

Lekker verblyf. Die oorspronklike plaashuis van 1930 is goed gerestoereer. Dit het n lekker wye stoep wat oor n dam uitkyk naby die druiwe landgoed. Besoek hulle webwerf by https://www.bezalel.co.za/. Facebook: https://www.facebook.com/stayatbezalel eMail: stay@bezalel.co.za Tel: 072 311 6652

____________________
____________________
____________________
____________________