Die ontstaan van die Internet

Dit is amper ongelooflik om te dink dat die eerste bladsy op die Internet n publikasie was van n Web Gebruikers Handleiding, in 1991. Dis maar 30 jaar gelede, en kyk wat doen ons al vandag! Maar kom ons begin by die begin.

Die verloop van tegnologie:

  • 1837
    • Die eerste telegram word gestuur en was gebruik in die Franse Revolusie.
  • 1838
    • Ontwikkeling van die Morse kode deur Samual Morse
  • 1876
    • Die eerste teleskoop word ontwikkel
  • 1877
    • Die eerste telefoonlyn word getoets
  • 1895
    • Die eerste radio's word beskikbaar
  • 1922
    • 13 Miljoen telefone is in gebruik
  • 1946
    • Die eerste rekenaar word gebou vir militere gebruik. Die beslaan n pakhuis oppervlakte
  • 1957
    • Rusland stuur die Sputnik satelliet die ruimte in.
  • 1958
    • Die VSA begin die ARPA kommuniksie ekspirementele netwerk te bou
    • ARPA (Advanced Research Projects Agency)
  • 1965
    • Die eerste PDP-8 Mini Rekenaar word gebou
    • Die eerste 2 rekenaars word aan mekaar gekoppel. Die een in California en die ander in Massachusetts.
    • Dit was die begin om n onvernietigbare rekenaarstelsel te bou.
    •  

       
  • 1969
    • Die eerste boodskap word tussen die 2 rekenaars gestuur. Die boodskap was "LO". Daarna het die konneksie misluk. Die volle boodskap sou "LOGON" gewees het.
  • 1970
    • Die kommunikasie was verder ontwikkel deur informasie in parallelle bane te stuur en dan aan die ontvang kant weer aanmekaar te sit.
    • Dit was die begin van die TCP/IP kommunikasie metode, wat bedoel was om gewaarborgde boodskap aflewering mee te bring.
  • 1971
    • Die eerste epos protokol word ontwikkel met die bekende @ teken.
  • 1975
    • Die eerste IBM rekenaar word gebou
  • 1975
    • Bill Gates begin met Microsoft sagteware. Dit het in n motorhuis ontstaan.
  • 1976
    • Die eerste Apple rekenaar word gebou. Steve Jobs was die mede-stigter van Apple.
    • Lawrence G Roberts ontwikkel die ARPANET kommunikasie netwerk met telefoon lyne
    • ARPANET (Advanced Research Projects Agency Network)

  • 1983
    • ARPANET word MILNET. Proef maatskappye kry toegang tot die netwerk.
    • Die INTERNET word gebore, maar word steeds deur die militere diens gefinansier.
  • 1985
    • Daar is 1000 gebruikers van die stelsel.
  • 1989
    • Tim Berners-Lee ontwikkel die konsep van "Hypertext" wat deesdae op webwerwe standaard is.
  • 1991
    • Die ontstaan van WWW en die HTML webwerf taal kom in gebruik.
    • HTML (Hypertext Markup Language)
    • Die eerste bladsy op die Internet was n publikasie van n Web Gebruikers Handleiding
  • 1994
    • Daar was 2 miljoen gebruikers van die INTERNET stelsel.
  • 2004
    • Die onstaan van Facebook deur Mark Zuckerberg, wat aan die begin uitsluitlik vir Harvard studente was.
  • 2009
    • Whatsapp word ontwikkel.
  • 2010
    • Facebook alleen het 500 miljoen gebruikers.
  • 2012
    • Facebook alleen het 1 biljoen gebruikers
  • 2014
    • Facebook koop Whatsapp vir 19 biljoen USD. Wow!!! Wie maak maak 285 biljoen rand in Suid Africa in 5 jaar? 
  • 2016
    • Daar was 3.5 biljoen gebruikers van die INTERNET stelsel.
  • 2020
    • Facebook alleen het 2.8 biljoen gebruikers
  • 2021
    • Facebook waarde. Aanduidings op aandeelpryse dui dat Facebook 1.2 triljoen USD werd is. Dis 1,200 biljoen of andersins 1,200,000 miljoen USD!
Vandag raak rekenaar tegnologie elke persoon op aarde en die Internet is "Big Business"
Deur: Johan Swart