De Oude Putz Skietbaan (NW Groblershoop 33km)

De Oude Putz is op n plaas gelee en is toegerus vir kampering. Die plaas is sowat 35km vanaf Groblershoop, rigting Upington. Dit het 4 kampeerplekke onder bome. Dit het gesamentlike toilette en storte. Hier kan jy rondstap. Hier is ook n 4x4 route. Hier is geen elektrisiteit nie.

Ander interessanthede van De Oude Putz volg binne 2 weke. Kyk gerus intussen na hul Facebook tuiste.

Hier is daar ook gereelde skiet oefeninge met n goed toegeruste skietbane. Kyk na die kalender vir skietbaan dae en kontak besonderhede.

____________________
____________________