Kgalagadi Guest House (Van Zylsrus)

 
In Van Zylsrus, draai links en ry verby KLK. Kgalagadi Guest House is op linkerkant. Behalwe die kothuise is daar ook n baie gerieflike kampeerplek, met badkamers, swembad en n boma. Aan die oorkant van die straat is daar n lekker groot duin as jy jou 4x4 n bietjie wil laat werk.

Kontak Johan Wessels by 078 299-8979 of Magda Wessels by 072 520-3597Hulle Facebook blad & webwerf kan jy gerus besoek. Jy kan hulle ook per epos kontak by magda.wessels47@gmail.com of by info@kgalagadilodge.co.za
Swembad. Groot duin in die agtergrond.
 
Boma