Kalahari Kameeldoring Kampering (Askham)

Jy kan Rene skakel by 082 330-6762. Gerieflike kampplek in Askam self. Daar was selfs groen gras toe ons September 2021 nog daar was. Besoek hulle of Facebook. Wat ons opgeval het was dat dit doodstil daar was, al is die kampplek gelee in die dorp. 

In die somer lyk die plek heel anders.
En as jy moeg gekamp het, kom bly sommer gerieflik hier.
____________________
____________________