In die spoor van die Karoo se trekboere (Sutherland)

 
Een van die boere wat nog hul skape elke jaar van en na die Tankwa Karoo verskuif.
 
Deesdae kan van die boere deur die pas hul diere beweeg, soos die storie hieronder verduidelik. Sien die storie hier https://www.landbou.com/landbou/weer/somerreen-trekpad-roep-skaapboere-in-roggeveld-20211103
____________________
____________________