Skakel Hilda by 082 264-0194 om te besigtig. Beskikbaar in die Grootdrink area. Al die skilderye se mates in cm en pryse verskyn op die foto's.
_____________________
Hierdie skildery is deur Lee Schoeman en is 60x90 cm. Prys - R6000
_____________________Kyk in die opmerkings hieronder of die item waarin jy belangstel dalk nie reeds verkoop is nie.
Stuur daarna n epos na namahariplaasmark@gmail.com met die item naam wat jy wil koop. Ons sal dan vir jou n betaling skakel epos. Ons sal dan reel hoe om die item by jou in Grootdrink of Upington te kry.