DiamondT Coffee Shop (Askham)

Kom eet ietsie lekker hier by DiamondT Coffee Shop in Askham. Hier is ook allerhande interessanthede in die winkel. Jy sal Elodi Naude daar kry. Jy kan hulle skakel by 082 566-8119. Jy kan ook n epos stuur aan elodinaude@gmail.com 

Hulle het ook n Facebook blad by https://www.facebook.com/diamondtcoffee wat jy gerus kan besoek. Jy kan ook etes hier vooraf bestel as jy in een van die gastehuise bly.

Mense ry van heinde en verre vir hierdie lekker melktert.
Kom kry ook lekker vleisprodukte vir jou kuier by ons. Jy sal weer kom haal oppad huistoe.
Hier is n onafhanklike video wat ook verwys na die DiamondT Coffee Shop.
____________________
____________________