Spek en Boontjies Boek (Karos)

Spek en Boontjies is n bundel prettige rympies en ware staaltjies uit Fransie Meiring se pen wat mens diep laat dink.... lank na die gelag. Fransie Meiring was n leeftyd lank n kindertuinonderwyseres voordat sy afgetree het. Sy is woonagtig langs die Oranjerivier in die Noord-Kaap.

Winste gemaak uit hierdie boek gaan vir "Geestesgesondheid & Gesinsorg".

Onder andere beskikbaar by KaapAgri Grootdrink. Bestellings en navrae - reguitstraat@gmail.com