(1) Kom ons toets die pale brug oor die rivier. Geen problem.
(2) Kom ons toets die rivier trompop. Geen problem. (3) Kom ons toets helling een. Geen problem. Selfs my vrou vertrou my 100%!! (4) Kom ons toets helling twee. Oops! Mmmm… Jy kan dit ook net daai 1 stap te ver neem. Ek dog dit was n 44 grade helling, maar ons almal weet wat gedog gemaak het!