Kalbas Padstal videos (Grootdrink 15km)

Kyk na die pragtige kalbas ligte, potte en kunswerke. Die onderhoud was deur Kwela gemaak met Wollie Burger, die eienaar. Daar is ook die kunswerke wat deur die personeel self vervaardig word.

https://www.facebook.com/Kalbas-Padstal-1780504556...