Henk de Klerk Fotografie (Grootdrink)

Besoek maar gerus Henk se Facebook blad. Hier is van die kommentaar oor sy fotografie. 
"n Besonderse fotograaf wat alle oomblikke van ons kan vasvang en verewig! Hierdie plasing is om te wys wat voor en agter die lens gebeur...die ekstra myl is nooit moeite nie, en elke fotosessie is 'n avontuur! Wat Henk de Klerk Fotografie ekstra spesiaal maak is, hy vang die spontane oomblikke ook vas, die onthou oomblikke! EN, die feit dat hy tot my fotogenies laat vertoon is 'n bonus!