Die Afdak (Upington)

Heerlike etes teen baie billike pryse. Marietjie is aan diens en kan gekontak word op 082 555-5873. Lekker onbyt en middagetes in n rustige kuier atmosfeer, reg langs Wickens Vleismark..

Kyk gerus na Facebook video.

https://www.facebook.com/wickensvleismark/videos/d...



____________________
____________________