Borduurwerk / Embroidery - Susan (Lambrechts Drift)

Haar prente is n maksimum 10x10cm groot. Sommige ontwerpe mag dalk kleiner wees.

Pryse is soos volg:
  • Handoeke is R60 per prent plus die koste van die handoek.
  • Vatdoeke is R35 per prent plus die koste van die vatdoek.
  • T-shirts per prent is R40 as jy jou eie T-shirt voorsien.
  • Baba doeke is die prent R35, die rand is R30, enige bewoording is R2 per letter, plus die koste van die doek.
As jy jou eie prentjie wil opsit moet dit op haar masjien kan werk by 10x10cm Pes formaat. Daar is n voorafbetaalde koste hieraan verbonde.

Susan can be contacted directly on 082 458-1497 or on Whatsapp. Pictures attached are typical designs that are available.