Uitstaande fotografie van Boegoeberg Fotografie Klub. Kyk gerus na hul Facebook blad.
Die tema een Februarie was "Nagmerrie". Dit was nogal 'n lekker uitdaging! Wollie het die begraafplaas tonele op "De Oude Puts" van Chris & Narina Vorster geneem met Veronique as die model. 






