Beveilig jou plaashuis of stoor met Kwebeam

Kwebeam is n draadlose systeem. Geen 220V word benodig nie. Geen le van drade nie. Die afstand tussen sensors kan tot 150m strek. Jy kan selfs jou stoor wat 100km ver weg is beskerm. Sensors werk tot 15m en het n dubbel bewegings straal wat hitte optel. Die dubbel straal maak dit dus diere vriendelik. As daar beweging opgemerk word kan iemand anders selfs daarvan op hul selfoon daarvan kennis dra. 

Jy kan die stelsel beheer deur middel van n doodgewone SMS. Jy kan ook sekere gedeeltes aanhou, terwyl ander gedeeltes afgesit kan word. Skakel Johan op 082 949-2317 vir meer inligting of om n tipiese installasie te besigtig in die Grootdrink omgewing.


Deur: Johan Swart.