Pofadder Hotel

 
Kyk na hul webtuise by https://www.pofadderhotel.co.za/. Hulle het 34 hotelkamers. Jy kan hulle epos by info@pofadderhotel.co.za of skakel by 054 933 0059

Die naam Pofadder kom nie van die pofadder slang af nie, maar wel van n kaptein van die area, Klaas Pofadder, wat hier gewoon het. Hy is op hierdie spesifieke plek in n vlaag skote dood.

____________________
____________________