Honnehokke Resort (Hondeklipbaai)

Honnehokke Resort, voorheen bekend as Die Hondehok Chalets, is gestig in 1993. Sedertdien is die Honnehokke Resort deur verskeie tydskrifte aangewys as die mees vriendelike vakansiebestemming aan die Namakwalandse Weskus.

Besoek hulle webwerf by http://www.honnehokke.co.za/. Jy kan hulle epos by honnehokke.chalets@gmail.com of skakel by 082 564 5471. Facebook: https://www.facebook.com/Honnehokke
Hier is ook n kort video oor die plekkie.
____________________
____________________
____________________